VAN AANPLANTING TOT OESTYD

1. Die saadbeddings word voorberei en die saad word in die laatsomer gesaai

2. Die saailinge word versorg

3. Die saailinge word in die wintermaande in die plantasies oorgeplant

4. Die eerste oes word 18 maande later verwag

5. Rooibos word een maal per jaar tussen Januarie en April geoes

6. Die afgesnyde takke word in bondels gebind sodat dit vervoer kan word

VAN SNY TOT DROGING

7. Die oes word by die fabriek afgelaai en in eweredige lengtes gesny

8. Daarna word dit in hopies gepak en gekneus om die ensieme vry te laat sodat oksidasie kan plaasvind

9. Die Rooibos word belug en natgemaak, en dan gelos om te fermenteer

10. Die Rooibos verander van groen tot die kenmerkende amberkleur

11. Die gefermenteerde Rooibos word uitgesprei om onder die somerson te droog

12. Die gefermenteerde Rooibos word uitgesprei om onder die somerson te droog

13. Die gefermenteerde Rooibos word uitgesprei om onder die somerson te droog